Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn
VivA Afrikaans-joernaal - A podcast by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Wednesdays
Daar is kwalik beter klikaas op ʼn taalforum as die woord "anglisisme". (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.