Sakelui is minder pesimisties as verlede kwartaal

RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Podcast artwork

Categories:

Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) gesels oor sakevertroue.