Wysheid wat van Bo kom

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 3:17 Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. Die meeste van ons sal erken dat ons nie so wys is as wat ons graag sou wou wees nie en dat ons nog baie het om te leer om dié mens te word, wat ons intuïtief weet, God wil hê ons moet wees. Ons het gedurende die laaste paar dae gesels oor goddelike wysheid - hoe om dag na dag in nederig...