Word Vinnig Slim!

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke13:1 ‘n Wyse seun laat hom leer deur sy vader, 'n ligsinnige slaan nie eens op dreigemente ag nie. Een van die dinge wat ek baie irriterend vind as ek dink oor die opvoeding wat my ouers vir my gegee het, is dat dié dinge wat hulle my probeer leer het toe ek jonk en opstandig was, heeltemal reg was! Dis nogal ‘n ontdekking, nè? Daar is dinge wat ons ouers oor en oor in ons ingedril het, wat destyds nie sin gemaak het nie; dinge waarvoor ons destyds bloot ons oë ge...