Word Bevry
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textRomeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.Ons het gister gepraat oor hoe ons moet ophou met ons gewoonte-sondes; oor hoe om ons daarvan te bekeer deur die regte ding, in plaas van die verkeerde ding oor en oor, te doen. Die enigste probleem daarmee is dat dit nie maklik is nie. O nee, dis nie.Ek ...