Wie Verdien God se Seën?
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textLukas 11:27, 28 Terwyl Jesus nog besig was om te praat, het 'n vrou uit die menigte hardop uitgeroep en vir Hom gesê: “Hoe bevoorreg is die vrou wat U in haar liggaam gedra en aan haar bors gevoed het!”Maar Hy sê: “Nog meer bevoorreg is hulle wat die woord van God hoor en dit onderhou.”Ons begeer almal God se seën. Is dit waar dat ons almal wat in Jesus glo, outomaties geseënd is? Laat ek jou hier 'n eenvoudige vraag vra: Is jy volgens Jesus, ‘n geseënde van God, of nie?Wel, is ...