Wees Verstandig

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 19:11 ‘n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees. Mense beledig gereeld ander mense en wanneer óns die slagoffer van ‘n belediging is, voel ons verneder en kry ons seer, nie waar nie? En iets binne-in ons wil met hulle afreken. Maar pasop, jy is op 'n gevaarlike plek. Een manier om op te tree, is om terug te veg. Afhangend van jou persoonlikheidstipe, sal jy miskien onmiddellik terugveg of miskien doen jy dit soos die ou duiw...