Wees Net Daar

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Ek dink ek kan met honderd persent sekerheid sê, dat ek en jy albei mense ken wat deur ‘n moeilike tyd gaan. Hulle probeer dit dalk wegsteek, maar jy kan sien dat hulle beslis swa...