Wees Genadig

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 2:13 Die oordeel sal onbarmhartig wees oor dié wat nie barmhartigheid betoon nie. Maar barmhartigheid triomfeer oor die oordeel. Ek weet nie van jou nie, maar ek glo in Jesus; en ek weet dat ek op die oordeelsdag, wat sekerlik vir ons almal kom, God se genade sal ontvang. Maar hier is 'n skrikwekkende gedagte: wat sal ek doen as dit nie so is nie? Wat sal jy doen? Die genade van God maak nie sin totdat ons die toorn van God begryp nie. Wanneer die een of ander mi...