Wat Sal Jy Doen om te Wen?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textDaniël 12:3 Die verstandige leiers sal skitter met die glans van die hemel self, en dié wat baie mense op die regte pad gelei het, sal vir altyd skitter soos die sterre.Ek wil jou graag vandag vra: Watter invloed het jy op hierdie wêreld, op die lewens van die mense om jou? 'n Goeie invloed, 'n matige invloed of 'n slegte invloed? Watter nalatenskap gaan jy eendag agterlaat?Dit lyk asof die lewe vol kompromieë is ... tussen byvoorbeeld om jou doelwit te bereik of die regte ding ...