Wat Maak God se Hart Bly?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 147:11,12 Die Here verheug Hom in hulle wat Hom dien, in dié wat hulle hoop vestig op sy troue liefde. Prys die Here, Jerusalem! Prys jou God, Sion! (NLV) Het jy al ooit gewonder, "Wat bring vir God vreugde?" Ons is na sy beeld gemaak en ons ervaar vreugde in ons lewens. Ons maak dus die afleiding dat God ook vreugde moet ervaar. Wat 'n fassinerende vraag. Wat bring vir God vreugde? En dan vra ons onsself af: Wat kan ék doen om Hom vreugde te bring? Behoort dit...