Wat is God se plan?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLevitikus 26:11,12 Ek sal by julle woon en nie 'n afsku van julle hê nie. Ek sal by julle bly en julle God wees, en julle sal my volk wees.Ek weet nie van jou nie, maar soms begin ek wonder wat die sin van die lewe is. Veral, as ek moedeloos voel oor die dinge waarvoor ek nie lus het nie, maar moet doen. Wat is die doel daarvan? Ek kan regtig nie verstaan waarom God my op hierdie pad geplaas het nie.Het jy al ooit gewonder of God regtig God is? As Hy jou, my en die heelal gemaak...