Wat is die Belangrikste?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:14 Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. Dit is moeilik om jou prioriteite te bepaal wanneer jy baie hooi op jou vurk het. Jy moet dít doen, jy moet dát doen, en jy moet nog die ander ding ook doen, en dan jaag jy soos 'n afkop hoender rond en probeer om alles gedaan te kry. Ek en my vrou het onlangs verhuis om nader aan ons kleinkinders te woon. Dit was 'n besluit waaroor ons baie opgewonde was. M...