Wat God vir Ons Voorberei het

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Korintiërs 2: 9,10 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Aan ons dan het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God. Dis snaaks hoe ‘n spul klein dingetjies kan uitkring tot iets baie groter as wat ons ooit kon verwag. Dis net ‘n bietjie ongerief hier, kle...