Was jy Al Ooit in ‘n Kerk Waar …
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJesaja 29:13 Die Here het gesê: Hierdie volk is naby My met die mond, hulle eer My met wat hulle sê, maar hulle hart is ver van My af, hulle dien My soos mense dit wil hê, nie soos Ek wil nie.As jy baie eerlik wil wees is kerkdienste, 'n vreemde ritueel. 'n Ritueel wat die afgelope paar duisend jaar so effentjies verander het, maar in wese, grootliks onveranderd gebly het.Was jy al in 'n kerk waar die mense opstaan om te sing? Hulle noem dit 'lof en aanbidding'.Hulle staan op en...