Wanneer ons Waag

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Tessalonisense 3:3,4 Maar die Here is getrou! Hy sal julle sterk maak en van die Bose bewaar. Verder gee die Here ons sekerheid oor julle, dat julle dit wat ons vra, doen en sál doen (NLV).Die nuwe jaar is 'n wonderlike geleentheid om weg te draai van die een ding in jou lewe wat jy weet verkeerd is. Maar net wanneer jy in geloof jou rug daarop keer, lê die ou duiwel reg om in te spring.Ons praat hier van bekering. Dit beteken om op te hou om dít wat ons weet verkeerd is, te d...