Wanneer die Tyd Ryp Is
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jesaja 60:22 Die kleinste onder hulle sal duisende word, die swakste 'n sterk nasie. Wanneer die tyd daarvoor kom, doen Ek dit. Ek is die Here. Het jy al ooit in jou omstandighede magteloos en vasgevang gevoel? Dit voel asof jy gevange gehou word in 'n dwangbaadjie, nè? Dit voel asof niks ooit gaan verander nie; asof jy vir altyd op hierdie spesifieke plek gaan vassit! Daar was 'n tyd toe Israel vir byna sewentig jaar as slawe in ballingskap in Babilon vasgekeer was. S...