Waarmee is jy Besig?
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Korintiërs1:30,31 Dit is deur God alleen dat julle nou aan Christus Jesus behoort. Dit is deur Hom dat Jesus vir ons die wysheid van God geword het, die Een deur wie God ons vrygespreek en vir Homself geheilig en vrygekoop het. Soos die Skrif dit stel: “Die persoon wat graag wil spog, mag net spog oor wat die Here vir hom gedoen het.” (NLV) Vra jouself met groot erns en eerlikheid af: waar staan jy in terme van jou geloof in Jesus? Is jy heeltemal koud, dalk lou, of aa...