Waardeer die Reëls
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 119:13-16 Al u bepalings wil ek een vir een opnoem. Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys. Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. Ons was almal van kleins af onderworpe aan reëls. Ons ouers het vir ons geleer wat ons mag en nie mag doen nie. En as jy naastenby soos ek was, dan het jy as kind en tiener, daardie reëls so lastig en uiters frustrer...