Vreugde Te Midde van Swaarkry

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 119:143 Angs en benoudheid sak op my toe, maar u gebooie is my vreugde. (NLV) Kan ek jou ‘n vraag vra: wat gee jou vreugde in jou lewe? Wat is daar in die diepste hoekie van jou hart, in die kern van jou wese, wat jou met vreugde vul? En wat gebeur met daardie vreugde wanneer dinge in die lewe skeef loop? Een van die dinge wat vir my groot vreugde gee, is wanneer my driejarige kleindogter by ons huis aankom op dae wanneer my vrou haar oppas. Ek sit gewoonlik in my ...