Vrede en Vernietiging
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jesaja 26: 3-6 U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. Vertrou deurgaans op die Here, want die Here God is vir altyd ’n veilige toevlug. Hy verneder die trotses, en die arrogante stad gooi Hy in die stof neer. Hy gooi die mure om! Die arm en verdrukte mense vertrap dit onder hulle voete. Een van die populêre argumente teen die bestaan van 'n almagtige, liefdevolle God, is die lyding wat in hierdie wêreld voorkom. Daar word beweer dat...