Volmaakte Vreugde

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 28:7 Die Hereis my sterkte en my skild; my hart het op hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. (CAB23) Daar kom telkens 'n tyd wanneer ons 'n groot geloofsprong moet neem. En op daardie oomblik wat jou voete in die lug is, met niks solied onder jou nie, kan jou emosies maklik die oorhand kry. Jy weet hoe dit voel, nè? Jou hart begin buite beheer klop en jy verbeel jou dat jy vinnig grond toe gaan tuimel. Tydens my mi...