Voel Jy Moedeloos?
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jesaja 40:30,31 Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Ons voel almal een of ander tyd moeg. Dit maak nie saak hoe sterk of entoesiasties jy gewoonlik is nie, maar eendag raak dit alles net te veel. “Wat is fout met my?” Ek het 'n paar maande gelede deur 'n fase gegaan waa...