Vir Ons . . .

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 5: Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees. Daar is tye in ons lewens wanneer ons iets vir iemand anders moet doen, iets wat baie van ons sal vra; iets wat baie opoffering sal behels. En sonder uitsondering maak dit seer. Jy het dit seker soos ek, ook al ervaar. En voor die einde van ons lewens het ons ongetwyfeld ook nog 'n paar van dié offers om te...