Vind die Regte Kerk
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Titus 1:9 Hy moet vashou aan die betroubare woord waarin hy onderrig is. Dan sal hy in staat wees om ander met die gesonde leer aan te moedig en die argumente van teenstanders te weerlê. Ek weet nie waar jy staan in terme van jou verhouding met Jesus nie, maar 'n integrale element van daardie verhouding is om deel te wees van sy liggaam; deel van die familie van gelowiges. Een van die vrae wat ek gereeld gevra word, is, hoe kies ek die regte kerk om by in te skakel? En omdat d...