Verwag Kritiek
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Lukas 6:26 Ellende wag vir julle as al die mense goed van julle praat. Hulle voorvaders het immers met die vals profete net so gemaak.” Ek dink een van die moeilikste dinge om te hanteer, is wanneer jy 'n spul kritiek kry omdat jy doen wat reg is; wanneer jy op jou eie opstaan en God eer, eerder as om met die stroom saam te gaan. En kom ons erken dit, om saam met die stroom te gaan, is maklik. Iemand vertel 'n vuil grap by die werk, dan lag jy maar saam met die res van hulle. ...