Vertrou op God
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Dis nie maklik om dapper te wees wanneer jy benoud voel nie. Trouens, dapperheid is basies om, ten spyte van die vrees, te doen wat jy moet doen. Maar dit word baie makliker as jy selfvertroue het. Die vraag is, hoe kry jy dit? Wanneer ons gekonfronteer word met uitdagende omstandighede, soos alte dikwels in die lewe gebe...