Vermy Sonde
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 97:10-12 Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose. Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes. Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam. Daar is twee benaderings tot byna alles in die lewe. Die eerste een is beslis die populêrste een. Dit is die halfhartige benadering. Die tweede; die een wat kampioene volg, is die roete van volle, 100% oorga...