Verlang Jy na Geliefdes?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 27:10 Al sou my vader en my moeder my verlaat, die Here sal my onder sy sorg neem.Soos ons hierdie Kersweek binnegaan, sien sommige mense uit na 'n wonderlike familiebyeenkoms. Ander, nie. Vandag sou my suster se vyf-en-sestigste verjaardag gewees het. Sy is net meer as twee jaar gelede aan velkanker oorlede, nadat sy die grootste deel van haar lewe vreeslik gely het aan skisofrenie.Vir my en my negentigjarige ma, is vandag, as ons aan Cori terugdink en haar vreeslik ...