Vergifnis is Genesend
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 6:14,15 “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie. Vergifnis is nie iets waaroor daar deesdae baie gepraat word nie. En tog sal die seer van die verlede nooit weggaan, totdat ons diegene wat ons seergemaak het, vergewe het nie. Dit is verbasend hoeveel mense in 'n nimmereindigende siklus van onvergewensgesindhe...