Vergewe en Vergeet
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textLukas 6:35 Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes.Ek wonder of daar ‘n persoon in jou lewe is, wat jy moeilik vind om te vergewe. Een persoon teenoor wie daardie diep gevoel van onreg en onvergewensgesindheid nog diep in jou hart broei. En hoe laat dit jou regtig voel? Hallo, ek...