Vergewe die Onvergeefbare
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMattheus 5:43,44 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat.’ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg,Die afgelope paar dae het ons gesels oor vergifnis, en miskien dink jy ... nou ja, komaan Berni, laat ons oor iets anders praat. Ons sal môre vergewe. . .Maar vandag wil ek jou voorstel aan 'n vrou wat alle rede gehad het, om nié te vergewe nie. Ek het onlangs 'n ond...