Verdagte Transaksies
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Johannes 3:20 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. Ons het almal dinge gedoen waarop ons nie trots is nie. Ek het, en jy het ook. Die vraag vir elkeen van ons is egter: sal ons aanhou om daardie dinge te doen, of sal ons uit die duisternis kom om in die lig te lewe? Dit is 'n verskriklike ding wanneer ons politieke leiers verdagte transaksies aangaan. Soms sien jy persone aan bewind...