Verander jou Denke en Verander jou Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 23:27 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle is soos witgeverfde grafte, wat van buite mooi lyk maar daarbinne vol doodsbene en allerhande onsuiwerheid is.Elkeen van ons bestee baie tyd daaraan om te dink. Soms is dit positiewe gedagtes, ander kere, nou-ja, nie soseer nie. En ons gedagtes sê baie vir Jesus oor wie ons is.Hallo, ek is JG vir Berni Dymet en welkom weer by VARSEk waardeer opregte mense; mense wat innerlik en uiterlik dieselfd...