Van Skatryk tot Brandarm
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textPrediker 5:9 Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie; die mens vir wie rykdom alles is, kry nooit genoeg in nie. Ook hier kom dit tot niks.As iemand jou ‘n onbeperkte bedrag geld aanbied, hoeveel sou vir jou genoeg wees?Dink vir ‘n oomblik aan ‘n situasie waar iemand vir jou 'n onbeperkte hoeveelheid geld sou aanbied. Hulle vra jou: "Hoeveel wil jy hê moet ek vir jou gee?" Wat sou jy antwoord? Hoeveel sou jy vra?Dit sal so lekker wees om baie geld te hê, sal di...