Uit die Leeu se Bek Gered
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Timoteus 4:17,18 Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee, sodat deur my die prediking tot sy volle reg kon kom en al die heidennasies dit kon hoor. En ek is uit die bek van die leeu gered. Die Here sal my red van elke onheil en my behoue in sy hemelse koninkryk bring. Aan Hom kom die eer toe tot in alle ewigheid! Amen. Daar is tye in die lewe wanneer dinge redelik glad en pynloos verloop. Maar dan is daar ander tye wanneer alles om ons in duie stort, en op daardie st...