Trotseer Vrees
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 6:31,32 “Julle moet julle dus nie bekommer en vra: ‘Wat moet ons eet of wat moet ons drink of wat moet ons aantrek?’ nie. Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het.Kan ek jou uitdaag om terug te dink aan die laaste keer wat jy bang was vir iets. Ek bedoel regtig vreesbevange was; tot op die punt dat dit jou denke oorheers het. Die vraag is: hoe het jy dit hanteer? Wat het jy met jou vrees gedoen?Ons g...