Toegang Tot Genade

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 5:2 Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God. Wanneer laas het jy regtig iets verskrikliks gedoen? Iets so sleg, waar jy so ver gedaal het, dat jy skaars weer kon opstaan. En selfs toe jy wel opstaan, was jy te bang om God in die oë te kyk en Hom om vergifnis te vra. Dit is nie 'n lekker gevoel nie, is dit? Party dae struikel ...