Toe Ons Nog Sondaars Was

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 5:6 Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. (NLV) Ek wonder of jy al ooit gehoor het van "Maundy Thursday." Dit word ook soms Heilige Donderdag of Verbondsdonderdag genoem. Dit word op die Donderdag voor Paasfees gevier, en herdenk die gebeure van die dag voor Jesus se arrestasie. Wel, vandag is daardie dag, die dag voor Goeie Vrydag wanneer ons die lyding en dood van Jesus vir mense soos ek en jy herdenk. Maar ...