Tevrede in Dor Streke
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jesaja 58:11 Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos 'n tuin met volop water, soos 'n fontein waarvan die water nie opdroog nie. Ons almal smag na 'n gevoel van diepe tevredenheid met ons lot in die lewe. 'n Tevredenheid in tye van voorspoed en teëspoed. 'n Blywende vrede wat in elke stadium van ons lewens daar is. Ongelukkig gaan ons so dikwels, tot ons eie nadeel, op die verkeerde ple...