Sy Getroue Liefde

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textKlaagliedere 3:22,23... ja, sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid. (AFR20)Liefde is 'n woord wat ons almal graag gebruik. En ons dink nogal ons verstaan wat dit beteken. En tog, eers wanneer ons die liefde van God self ervaar, besef ons dat ons tot op daardie stadium geen idee van liefde gehad het nie.As jy van buite na 'n huis kyk, het jy geen idee wat onder die huis aangaan nie. As die fondament sterk is, sal die huis lank staan...