Swak, Wankelende, Nederige Geloof

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 17:5,6 Die apostels sê toe vir die Here: “Gee ons meer geloof.” Maar die Here antwoord: “As julle maar geloof so groot soos 'n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie moerbeiboom kon sê: ‘Trek jou met wortels en al uit die grond uit en plant jouself in die see,’ en hy sou julle gehoorsaam. Ek het gister die eerste van twee groot geloofsuitdagings waarvoor my dierbare vriend, Lowell Wertz, wat reeds meer as 40 jaar ‘n sendeling in Afrika is, te staan gekom h...