Stockholm- sindroom
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Petrus 2:19 Hulle belowe vryheid aan hierdie mense, al is hulle self slawe van die verderf; want as iets jou in sy mag het, is jy sy slaaf. Dit is ongelooflik hoe ons na 'n rukkie gewoond kan raak aan ongemak of teëspoed – tot op die punt waar ons dit nie eers meer agterkom nie; tot op die punt waar ons selfs so gewoond raak daaraan, dat ons dit nie eers meer wil prysgee nie. In 1973 het Jan-Erik Olsson tydens 'n mislukte rooftog vier werknemers van 'n groot Sweedse ba...