Stewige Fondament

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 18:3 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.Een van die grootste foute wat ons ooit kan maak, is om te dink dat ons 'n goeie lewe kan hê sonder sterk fondamente. Baie probeer ... asof 'n struktuur sonder vaste fondamente ooit sal hou! Hierdie VARS boodskap van vandag word regoor die wêreld in baie verskillende tale gelees, geluister en gekyk, Maar waar jy ook al woon, is die Syd...