Stel Geloof Eerste

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textHandelinge 7:5 God het hom geen eiendom in hierdie land gegee nie, selfs nie 'n handbreedte daarvan nie. Maar Hy het wel belowe om dit as besitting vir hom te gee, en ná hom vir sy nageslag, alhoewel hy nog nie 'n kind gehad het nie.Soms lyk God se beloftes onmoontlik. As ons eerlik wil wees, lyk dit soms absurd. Maar God is die God van die onmoontlike. God is die God wat ons nooit in die steek laat nie ... al neem Hy soms langer as wat ons verwag.Het jy al ooit gesukkel om in G...