Sou jy kon doen met ‘n miljoen?
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textPsalm 62:6,7,11 Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan. Moenie op geweld vertrou nie; roof sal jou niks in die sak bring nie. As jou rykdom toeneem, moenie dat dit jou te na aan die hart lê nie.“As ek maar net 'n bietjie meer geld gehad het! Nou nie ‘n miljoen nie, net so tien persent meer. Dit sal baie handig inkom!” Is dit nie wat die meeste van ons dink as dit by geld kom nie? Net 'n bietjie m...