So Wonderlik

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 23:6 U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. Is dit nie wonderlik wanneer iemand onverwags vriendelik teenoor jou is nie? Wanneer iemand uit die bloute iets vir jou doen wat jy nie verwag het nie? Maar ek wil jou nou van iets nog beter vertel. So, wat kan beter wees as 'n daad van onverwagte vriendelikheid? Wel, ek sal jou vertel. Dit is wanneer iemand jou deur voorspoed en teëspoed bystaa...