So baie Vullis
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJeremia 17:9 Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?Die probleem met siekte is dat ons soms sleg voel. Dit bekruip ons baie stadig, totdat ons eendag weet daar’s iets verkeerd, maar ons kan net nie ons vinger daarop lê nie. Ek het onlangs gekyk hoe bouers 'n kleinerige sloot grawe. Dit was net ‘n 46 cm diep, 2 en ‘n half meter lank en omtrent ‘n meter breed ... glad nie baie groot nie. Maar elkeen wat al ooit 'n sloot gegrawe he...