Skyn Jou Lig
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Ek het die idee dat daar twee soorte mense in hierdie wêreld is – energiegewers en energienemers. Diegene wie se teenwoordigheid jou dag ‘n vreugde maak, en diegene wat lyk of hulle die suurstof uit...