Skuld en Vrees
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Skuldgevoelens oor die foute wat jy in die verlede gemaak het en angs oor wat die toekoms inhou, is twee kante van dieselfde muntstuk. En vir baie mense voer daardie twee vyande ‘n ewigdurende oorlog wat hulle lewe tot diep in hul siele vernietig. As jy in Jesus glo, ja, ek praat nou met jou, as jy jou lewe werklik in sy hande gegee het, en...